Skip to main content

Julius Nyerere Lewensgeskiedenis | Verwysings | Navigasie-keuseskermObituary: Julius NyerereWorldCat Identities39382046n790563340000 0001 2100 7568118735748232915027050904cb11917965t(data)90079494jx20140117005XX1477130

Tanzaniese politiciPremiersPresidenteVertalersGeboortes in 1922Sterftes in 1999


13 April192214 Oktober1999TanzaniëTanganjika1961Zanzibar1985Afrika199013 April1922Victoria-meerRooms-KatoliekeUgandaTanganjikaTanzanië19851990Londen1999












Julius Nyerere




in Wikipedia, die vrye ensiklopedie






Jump to navigation
Jump to search

































Julius Nyerere

Julius Nyerere


1ste President van Tanzanië


Ampstermyn
29 Oktober 1964 – 5 November 1985
Vise
Abeid Karume (1964–1972)
Aboud Jumbe (1972–1984)
Ali Hassan Mwinyi (1984–1985)
Eerste minister
Rashidi Kawawa (1972–1977)
Edward Sokoine (1977–1980)
Cleopa Msuya (1980–1983)
Edward Sokoine (1983–1984)
Salim A. Salim (1984–1985)
Voorafgegaan deur

Amp geskep
Opgevolg deur
Ali Hassan Mwinyi


1ste President van die Verenigde Republiek van Tanganjika en Zanzibar


Ampstermyn
26 April 1964 – 29 Oktober 1964
Vise
Abeid Karume (1ste)
Rashidi Kawawa (2de)


1ste President van Tanganjika


Ampstermyn
9 Desember 1962 – 26 April 1964
Eerste minister
Rashidi Kawawa


1ste Eerste Minister van Tanganjika


Ampstermyn
1 Mei 1961 – 22 Januarie 1962
Monarg

Elizabeth II
Opgevolg deur
Rashidi Kawawa


Persoonlike besonderhede

Gebore

13 April 1922
Butiama, Tanganjika
Sterf

14 Oktober 1999
Londen, Verenigde Koninkryk
Politieke party
CCM (1977-1999)
TANU (1954-1977)
Eggenoot/eggenote
Maria Nyerere[1]
Kind(ers)
7
Alma mater
Makerere University
University of Edinburgh
Religie

Rooms-Katolieke Kerk

Julius Kambarage Nyerere (13 April 1922 - 14 Oktober 1999) was Tanzanië (vroeër Tanganjika) se eerste verkose leier ná onafhanklikheidswording in Desember 1961. 'n Staatsgreep in Zanzibar het daartoe gelei dat die eiland opgeneem is as deel van 'n unie met die Tanzaniese vasteland - 'n proses wat Nyerere begin en gelei het.


Nyerere se "ujamaa"-beleide - die kollektivisering van die landbou en die nasionalisering van die handel en nywerheid - was sowel utopies as rampspoedig; desnieteenstaande het hulle 16 jaar lank beleid gebly. Nyerere self het 'n verskuiwing weg van dié beleid gelei voordat hy in 1985 afgetree het. Onder Nyerere het Tanzanië baie aktief by streekskonflikte betrokke geraak. Nyerere, wat oral in Afrika as Mwalimu ("leraar"/"onderwyser") bekend gestaan het, het homself gewy aan boerdery en diplomasie, veral in die voortslepende krisis in Burundi. Hy het sy leierskap van die regerende party tot 1990 behou.



Lewensgeskiedenis |


Julius Kambarage Nyerere, die seun van 'n ondergeskikte hoofman, is op 13 April 1922 in Butiama aan die oostelike oewer van die Victoria-meer gebore. Hy het eers op twaalfjarige ouderdom begin skoolgaan. Sy potensiaal is deur die Rooms-Katolieke vaders wat vir hom klas gegee het raakgesien en met hul bystand is hy aan die Makerere-universiteit in Uganda as onderwyser opgelei.


Hy het met behulp van 'n staatsbeurs sy meestersgraad in die geskiedenis en politieke ekonomie aan die Universiteit van Edinburg verwerf, waar hy met sosialistiese denkwyses kennis gemaak het. Met sy terugkeer na Tanganjika moes hy tussen die onderwys en die politiek kies. Hy het die politiek gekies. Nyerere het 'n belangrike rol gespeel in die byeenbring van 'n aantal nasionalistiese faksies en die stigting van die Tanganyika African National Union (TANU), wat hy gelei het. Ná onafhanklikwording in Desember 1961 - die nuwe republiek is Tanzanië genoem - is hy tot president verkies en sy beleidsrigtings is 16 jaar lank gevolg. In 1985 - ná 23 jaar - het hy die amp neergelê, maar tot 1990 die partyleier gebly.


Nadat vasgestel is dat hy aan bloedkanker ly, is Nyerere in Londen se St Thomas-hospitaal opgeneem en behandel, waar hy in 1999 aan 'n massiewe beroerte-aanval gesterf het.



Verwysings |




  1. ↑ (en) “Obituary: Julius Nyerere”. The Daily Telegraph: 15 Oktober 1999. URL besoek op 18 Desember 2013.











Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Julius_Nyerere&oldid=1880086"










Navigasie-keuseskerm


























(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.176","walltime":"0.208","ppvisitednodes":"value":934,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":12488,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":2611,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":6,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":704,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":1,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 174.297 1 -total"," 49.69% 86.611 1 Sjabloon:Normdata"," 39.43% 68.719 1 Sjabloon:Inligtingskas_Ampsbekleër"," 10.72% 18.687 1 Sjabloon:Verwysings"," 3.50% 6.109 1 Sjabloon:Cite_web"," 2.88% 5.017 1 Sjabloon:En"," 1.67% 2.904 24 Sjabloon:!-"," 1.39% 2.427 1 Sjabloon:Taalaanduiding"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.053","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":1310422,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1294","timestamp":"20190310172629","ttl":2592000,"transientcontent":false);mw.config.set("wgBackendResponseTime":126,"wgHostname":"mw1328"););

Popular posts from this blog

How to preserve electronics (computers, tablets and phones) for hundreds of years Announcing the arrival of Valued Associate #679: Cesar Manara Planned maintenance scheduled April 23, 2019 at 23:30 UTC (7:30pm US/Eastern) The network's official Twitter account is up and running again. What content…How might modern humans leave a message for 50,000 years?How would an aquatic race develop computers?How do we make computers care for human life?Keeping supplies for 1000 yearsWhat will cell phones become in 100 years?What body armor protects against a laser?Could a society attain 1800s technology if limited to using copper and bronze?Electricity power (magic) and electronicsScavenging metal resources in post-apocalypse after 100 yearsWhy would precursors create devices that can survive and still work after hundreds of years?

155 수학 과학 기타 둘러보기 메뉴eh추가해eh문서를 완성해

Convert JSON to MapSimplest way to convert a string representing JSON array into Java array List of key value pairsHow to take String JSON values into HashMapConvert a JSON String to a HashMapCreating BSON object from JSON stringJSONObject - How to get a value ?Better Map ConstructorReading JSON from Url javaUpdate columns if input values are not null otherwise ignore and keep the existing values of column in databaseHow to store object represented as Json string into Couchbase Lite?Go JSON into MapHow do I efficiently iterate over each entry in a Java Map?Sort a Map<Key, Value> by valuesHow to round a number to n decimal places in JavaCan comments be used in JSON?How do I read / convert an InputStream into a String in Java?How can I pretty-print JSON in a shell script?What is the correct JSON content type?How can I deserialize JSON to a simple Dictionary<string,string> in ASP.NET?Why does Google prepend while(1); to their JSON responses?Parse JSON in JavaScript?