Skip to main content

Varkvleis Eksterne skakels | Navigasie-keuseskermuit te breish851050034053849-700561112

Vleis


Engelsvleisvarkpolonieboerewors












Varkvleis




in Wikipedia, die vrye ensiklopedie






Jump to navigation
Jump to search




Soet-en-suur vark, 'n Sjinese dis wat baie gewild geword het in die Weste.




Vars geslagte varkkarkasse word aan verbruikers afgelewer in Parys, Frankryk.




'n Speenvark op die spitbraai


Varkvleis (Engels: "pork") is die kulinêre naam vir die vleis van die makgemaakte vark (Sus domesticus). Dit is een van die mees algemeen verbruikte voedsels ter wêreld. Bewyse van varkboerdery dateer terug tot 5000 v.C.


Varkvleis word beide vars gaargemaak geëet en van bewaarde disse genuttig. Kuur van die vleis verleng die raklewe van varkprodukte. Ham, gerookte varkvleis, polonie, spek en boerewors is voorbeelde van bewaarde varkvleis.




Gebraaide eisbein




Gerookte varkribbetjie


Vars varkvleis kan Trichinose bevat. Die USDA beveel aan dat gemaalde varkvleis gekook word teen 'n interne temperatuur van 70°C (160°F), gevolg deur 'n 3 minute rustyd, of 'n heelsnit tot 'n minimum interne temperatuur van 63°C (145°F), ook gevolg deur 'n 3 minute rustyd.



Eksterne skakels |





  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Varkvleis.




Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.


   

Klik vir info oor hierdie sjabloon.










Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Varkvleis&oldid=1885282"













Navigasie-keuseskerm


























(RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.088","walltime":"0.146","ppvisitednodes":"value":97,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":4464,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":135,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":4,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":0,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":1,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 91.134 1 -total"," 82.31% 75.014 1 Sjabloon:Normdata"," 7.34% 6.691 1 Sjabloon:En-vertaal"," 6.52% 5.944 1 Sjabloon:Commonskat-inlyn"," 4.66% 4.245 1 Sjabloon:Vertaalvanaf/Ikoon"," 3.59% 3.268 1 Sjabloon:Saadjie"," 2.21% 2.018 1 Sjabloon:Titled-click"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.035","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":907777,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1249","timestamp":"20190815000336","ttl":2592000,"transientcontent":false););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Varkvleis","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Varkvleis","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q191768","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q191768","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2014-01-21T20:41:59Z","dateModified":"2019-01-15T21:41:34Z","image":"https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/2/2e/Sweet_and_sour_pork.jpg"(RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":192,"wgHostname":"mw1240"););